1 Samuel 23:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar Dawid het van Saul se planne gehoor. Hy vra toe vir Abjatar om die skouerkleed te bring en by die Here te hoor wat hom te doen staan.

1 Samuel 23

1 Samuel 23:1-16