1 Samuel 23:28 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Saul moes toe noodgedwonge die agtervolging staak en terugkeer huis toe om die Filistynse inval te keer. Van toe af is daardie plek die Rots van Skeiding genoem.

1 Samuel 23

1 Samuel 23:21-28