1 Samuel 23:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Sal die inwoners van Keïla my aan hom uitlewer? En sal Saul regtig kom soos ek verneem het? Here, God van Israel, sê my, asseblief.”Die Here antwoord hom: “Ja, hy sal kom.”

1 Samuel 23

1 Samuel 23:2-14