1 Samuel 22:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe antwoord Doëg die Edomiet wat oor Saul se veewagters aangestel was. “Toe ek in Nob was,” sê hy, “het ek gesien die seun van Isai praat met die priester Agimelek seun van Agitub.

1 Samuel 22

1 Samuel 22:1-12