1 Samuel 22:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dis tog nie die eerste keer dat ek God vir hom geraadpleeg het nie. Moet asseblief nie my en my familie hiervan beskuldig nie, want ek het absoluut niks geweet van ’n komplot teen u nie.”

1 Samuel 22

1 Samuel 22:12-21