1 Samuel 22:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Hoekom het jy en die seun van Isai teen my saamgesweer?” vra Saul. “Hoekom het jy vir hom brood en ’n swaard gegee? Hoekom het jy God vir hom geraadpleeg en hom aangemoedig om teen my in opstand te kom sodat ek nou deur hom bedreig word?”

1 Samuel 22

1 Samuel 22:4-19