1 Samuel 22:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dawid is daar weg en het in die Adullamgrot gaan skuil. Sy broers en al die ander familielede het dit gehoor en daar by hom aangesluit.

1 Samuel 22

1 Samuel 22:1-10