1 Samuel 21:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dawid vra vir Agimelek: “Is hier dalk ’n spies of ’n swaard beskikbaar? Die koning se opdrag was so dringend dat ek nie eens tyd gehad het om my wapens te gryp nie!”

1 Samuel 21

1 Samuel 21:4-9