1 Samuel 20:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Wys dat jy aan my getrou is, want jy het voor die Here ’n verbond met my gesluit. As ek teen jou pa oortree het, moet jy my self doodmaak. Dit sal dan nie nodig wees om my aan jou pa uit te lewer nie.”

1 Samuel 20

1 Samuel 20:3-9