1 Samuel 20:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

As jou pa oor my navraag doen, moet jy sê: ‘Dawid het dringend gevra om na sy tuisdorp Betlehem te gaan sodat hy daar die jaarlikse feesviering saam met sy familie kan vier.’

1 Samuel 20

1 Samuel 20:1-9