1 Samuel 20:36 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Hardloop,” sê hy vir die seun, “en gaan haal die pyle wat ek afskiet.” Die seun het gehardloop en Jonatan het anderkant hom verby geskiet.

1 Samuel 20

1 Samuel 20:29-42