1 Samuel 20:34 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jonatan het woedend van die tafel af opgestaan en wou die hele dag niks eet nie, want hy was ontsteld oor sy pa se skaamtelose gedrag teenoor Dawid.

1 Samuel 20

1 Samuel 20:24-37