1 Samuel 20:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar Dawid het onder eed gesê: “Jou pa weet dat ons goed bevriend is en toe dink hy: ‘Ek sal dit nie vir Jonatan sê nie sodat ek hom nie seermaak nie.’ Wees verseker, so waar as die Here en jy leef, daar is maar net een tree tussen my en die dood.”

1 Samuel 20

1 Samuel 20:1-8