1 Samuel 2:27 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Op ’n dag kom ’n man van God by Eli met die volgende boodskap van die Here: “Ek het Myself duidelik aan jou voorouers bekendgemaak toe die Israeliete in Egipte slawe van die farao was.

1 Samuel 2

1 Samuel 2:19-36