1 Samuel 2:23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dan sê Eli vir hulle: “Die mense kom kla by my oor julle bose dade! Hoekom doen julle sulke dinge?

1 Samuel 2

1 Samuel 2:18-24