1 Samuel 19:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jonatan het toe ’n goeie woord vir Dawid by Saul gedoen en gesê: “Die koning moenie sondig teen u onderdaan Dawid nie. Hy het niks wat sleg is teen u gedoen nie, maar net goeie dinge.

1 Samuel 19

1 Samuel 19:1-11