1 Samuel 19:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe gaan hy self na Rama toe. By die groot opgaardam in Seku aangekom, vra hy: “Waar is Samuel en Dawid?”“Hulle is in die profetekwartiere in Rama,” was die antwoord.

1 Samuel 19

1 Samuel 19:18-24