1 Samuel 18:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Saul het gebrand van jaloesie, en die woorde was vir hom ’n belediging. Hy sê toe: “Aan Dawid het hulle tienduisende gegee, maar vir my net die duisende. Al wat hy nog kortkom, is die koningskap!”

1 Samuel 18

1 Samuel 18:7-10