1 Samuel 18:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe hulle terugkeer huis toe ná Dawid se oorwinning oor die Filistyn, het die vroue uit al die dorpe van Israel koning Saul tegemoetgegaan. Hulle het gesing en gejubel saam met dansers met tamboeryne en met driesnarige instrumente.

1 Samuel 18

1 Samuel 18:1-12