1 Samuel 18:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Saul sê toe vir Dawid: “Ek is van plan om my oudste dogter, Merab, vir jou as vrou te gee. Jy moet net jouself bewys en die oorloë van die Here veg.” Saul het gedink: “Ek moet hom nie self doodmaak nie, maar hom eerder teen die Filistyne stuur sodat hulle dit kan doen.”

1 Samuel 18

1 Samuel 18:14-19