1 Samuel 17:58 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Saul sê vir hom: “Sê my wie se kind is jy, my seun?” Dawid antwoord: “Ek is die seun van u onderdaan Isai. Ons woon in Betlehem.”

1 Samuel 17

1 Samuel 17:48-58