1 Samuel 17:55 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe Saul Dawid sien uittrek om die Filistyn aan te durf, vra hy vir Abner, die hoof van die leër: “Wie se seun is hierdie jong man, Abner?” Abner antwoord: “Ek weet regtig nie, Koning!”

1 Samuel 17

1 Samuel 17:50-58