1 Samuel 17:51 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe hardloop Dawid, trek die Filistyn se swaard uit die skede en kap sy kop daarmee af.Toe die Filistyne sien dat hulle baasvegter dood is, het hulle gevlug.

1 Samuel 17

1 Samuel 17:45-57