1 Samuel 17:40 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy neem toe sy herderstok, soek vyf gladde klippies in die spruit uit en sit dit in sy slingersak. Met sy slingervel in die hand loop hy die Filistyn tegemoet.

1 Samuel 17

1 Samuel 17:31-50