1 Samuel 17:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Goliat, ’n uithalervegter van Gat, het uit die leër van die Filistyne na vore gekom. Hy was drie meter lank.

1 Samuel 17

1 Samuel 17:1-12