1 Samuel 17:36 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek het dit al met sowel ’n leeu as ’n beer gedoen, en hierdie onbesnede Filistyn sal soos een van hulle word omdat hy die leër van die lewende God beledig het!

1 Samuel 17

1 Samuel 17:33-45