1 Samuel 17:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dawid was die seun van Isai, ’n Efratiet uit Betlehem in Juda. Isai het agt seuns gehad. Hy was toe alreeds oud.

1 Samuel 17

1 Samuel 17:7-21