1 Samuel 16:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Terwyl Dawid daar tussen sy broers staan, neem Samuel die olie wat hy saamgebring het en gooi dit uit op Dawid se kop. Van toe af het die Gees van die Here kragtig in hom gewerk. Daarna het Samuel na Rama toe teruggegaan.

1 Samuel 16

1 Samuel 16:3-19