1 Samuel 15:32 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Samuel sê toe vir Saul: “Bring Agag, koning van die Amalekiete, hier na my toe.” Agag kom toe vol verwagtings, en sê vir homself: “Hulle gaan my beslis nie doodmaak nie!”

1 Samuel 15

1 Samuel 15:22-35