1 Samuel 15:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jy moet nou gaan en Amalek heeltemal uitroei. Doen dit sonder dat jy iemand oorsien, mans, vroue, kinders, babas, grootvee, kleinvee, kamele en donkies.’”

1 Samuel 15

1 Samuel 15:1-10