1 Samuel 15:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Maar ek hét na die Here geluister,” hou Saul vol. “Ek het die opdrag wat Hy my gegee het, uitgevoer. Ek het koning Agag teruggebring, maar ek het al die ander mense doodgemaak.

1 Samuel 15

1 Samuel 15:11-24