1 Samuel 15:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daarop sê Samuel vir Saul: “Wag ’n bietjie, laat ek jou vertel wat die Here laas nag vir my gesê het!”“Wat was dit?” vra Saul.

1 Samuel 15

1 Samuel 15:10-17