1 Samuel 15:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Vroeg die volgende môre het Samuel vir Saul gaan soek. Iemand sê vir hom: “Saul is Karmel toe om ’n gedenkteken vir homself op te rig. Hy het toe omgedraai en Gilgal toe gegaan.”

1 Samuel 15

1 Samuel 15:6-14