1 Samuel 15:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Op ’n dag sê Samuel vir Saul: “Ek het jou as koning oor Israel gesalf omdat dit die Here se opdrag aan my was. Luister nou na die boodskap van die Here:

1 Samuel 15

1 Samuel 15:1-11