1 Samuel 14:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Kom ons gaan oor na hierdie heidene toe,” sê Jonatan vir sy wapendraer. “Dalk help die Here ons. Hy kan tog deur baie of deur min die oorwinning gee!”

1 Samuel 14

1 Samuel 14:1-16