1 Samuel 14:50 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Saul se vrou was Aginoam, dogter van Agimaäs. Die bevelvoerder van die leër was Abner, seun van Ner, ’n oom van Saul.

1 Samuel 14

1 Samuel 14:43-52