1 Samuel 14:47 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Nadat Saul homself as koning gevestig het, het hy teen sy vyande aan alle kante geveg. Dit was Moab, Ammon, Edom, die konings van Soba en die Filistyne. Hy was oral suksesvol.

1 Samuel 14

1 Samuel 14:39-48