1 Samuel 14:43 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Sê my wat het jy gedoen?” vra Saul vir Jonatan.“Ek het ’n bietjie heuning wat aan die punt van my stok was, geproe,” antwoord Jonatan. “Hier is ek! Ek is bereid om te sterf.”

1 Samuel 14

1 Samuel 14:42-51