1 Samuel 14:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Om by die Filistyne uit te kom, moes Jonatan teen ’n pas uit en tussen twee spits rotskranse deur. Die een rots is Boses genoem en die ander Senne.

1 Samuel 14

1 Samuel 14:1-10