1 Samuel 14:39 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek lê ’n eed af by die Naam van die Here wat Israel bevry het dat die skuldige sekerlik sal sterf, selfs as dit my eie seun Jonatan is!” Niemand het egter ’n woord geantwoord nie.

1 Samuel 14

1 Samuel 14:32-40