1 Samuel 14:36 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daarna sê Saul: “Laat ons die Filistyne die hele nag deur agtervolg en plunder, en elkeen van hulle van kant maak.”Sy manskappe antwoord hom: “Ons sal doen soos wat u goeddink.”Maar die priester sê: “Laat ons eers vir God vra.”

1 Samuel 14

1 Samuel 14:33-46