1 Samuel 14:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe roep hulle na Jonatan: “Kom op hierheen sodat ons vir julle ’n les kan leer!”Jonatan sê vir sy wapendraer: “Kom, klim net agter my aan, want die Here gee hulle oor in ons mag!”

1 Samuel 14

1 Samuel 14:7-14