1 Samuel 14:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Op ’n dag sê Saul se seun Jonatan vir sy wapendraer: “Kom ons gaan oorkant toe na die Filistyne se wagpos.” Jonatan het nie vir sy pa gesê wat hy gaan doen nie.

1 Samuel 14

1 Samuel 14:1-5