1 Samuel 13:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Saul en sy seun Jonatan met die manskappe by hulle was in Gibea, in Benjamin. Die Filistyne se kamp was nog steeds by Mikmas.

1 Samuel 13

1 Samuel 13:13-23