1 Samuel 13:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar Samuel sê vir hom: “Wat het jy nou aangevang?”Saul antwoord hom: “Ek het gesien hoe my manskappe dros terwyl die Filistyne by Mikmas saamgetrek het, maar u daag nie op soos ons afgespreek het nie.

1 Samuel 13

1 Samuel 13:1-16