1 Samuel 12:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar die volk het spoedig die Here hulle God vergeet. Daarom het Hy toegelaat dat Sisera, die bevelvoerder van Hasor se leër, die Filistyne en die koning van Moab julle onderwerp.

1 Samuel 12

1 Samuel 12:3-19