1 Samuel 12:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Nee!” antwoord hulle. “U het ons nooit op enige manier bedrieg of verdruk nie. U het ook nooit omkoopgeld aanvaar nie.”

1 Samuel 12

1 Samuel 12:1-8