1 Samuel 12:23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Wat my betref, ek sal sekerlik nie teen die Here sondig deur op te hou om vir julle te bid nie. Ek sal ook voortgaan om julle te leer wat goed en reg is.

1 Samuel 12

1 Samuel 12:22-25