1 Samuel 12:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Van nou af sal hierdie koning julle lei. Ek het oud en grys geword en my seuns is by julle. Ek het julle van jongs af tot nou toe gelei.

1 Samuel 12

1 Samuel 12:1-8