1 Samuel 11:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Saul het die boodskappers na Gilead toe teruggestuur met die woorde: “Ons sal julle môre op die middel van die dag kom verlos!” Daar was groot blydskap in die stad toe hulle hierdie boodskap hoor.

1 Samuel 11

1 Samuel 11:6-15